In ons land is 16 Junie ‘n dag van groot hartseer maar ook ‘n dag wat fokus op die krag van die jeug. Hierdie Sondag vier ons Jeugdag, daar is hoop vir ons land want daar is brawe jongmense wat met ‘n passie vir God en ‘n hart vir die wêreld in nood leef. Ons kom Sondag saam met jongmense bymekaar en ons soek die wil vir God vir ons land en ons vra die belangrike vraag? Wat kan ons doen om die jongmense te help op hierdie pad?
Dit is ook Vadersdag en ons is intens bewus van die rol wat vaders speel in kinders se vorming en belewenis van God. Hierdie Jeugdag dink ons weer aan die gedig van Kahlil Gibran hieronder.
– Paul Barnard