Soos dit ons tradisie is, gaan daar ook etes te koop wees tydens Pinkster. Bestellings kan voor die tyd geplaas word of op die aand gekoop word.