Hier is die skakel om ter registreer vir alle nuwe kinders in 2023: https://forms.gle/pEs9fWW2YCN1r4rMA Indien jou kind reeds geregisteer is in 2022, hoef jy nie weer te registreer nie.
#TienerKerk is 'n bediening wat intensioneel 'n pad van dissipelskap met die jongmense van Helderberg Gemeente, en ook die Helderberg Kom, stap. Die #Tienerkerk is ‘n geleentheid waar hulle God kan ontmoet. #TienerKerk skep geleenthede waar jongmense mekaar kan dien en waar dissipels kan saamgroei. Vir enige navrae kontak vir Ronelle Erwee by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.