Daar word voortdurend nuwe kursusse en werkswinkels aangebied om inligting te voorsien aan ons pastorale hulpwerkers, asook enige belangstellende lidmate.
Die volgende basiese beradingskursus sal eers weer in 2019 aangebied word.
Indien jy/julle ‘n behoefte het aan ‘n werkswinkel oor ‘n spesifieke onderwerp soos hierbo genoem is jy meer as welkom om ons te kontak in die verband.