Helderberg Gemeente
Bankbesonderhede
Bank: ABSA Bank, Somerset-Wes
Rek naam: NGK Helderberg
Tipe rek: Tjek rek
Rek nr: 2900 590094
Takkode: 632 005
Verwysing: Naam, dankoffer of projek
Kliek hier vir die skenkingsvorm
Kliek hier vir die debietordervorm
Op die SnapScan kan jy die bediening kies
Navrae: Antoinette du Toit
Ander bydraes:
Versorgingsfonds
Fondse vir gemeentelede in nood
Gebruik NGK Helderberg se bankrekening met verwysing: Versorgingsfonds; of bruin versorgingsfondskoeverte by Ontvangs.
Helderberg Uitreik
Helderberg Uitreik (NPO 032-078) PBO 930009259 is pas registreer om Art 18A(1)(a) kwitansies uit te reik vir donateurs.
Bankbesonderhede:
ABSA Helderberg,
Rek nr 9114 483 080,
Takkode 632005 gemaak word. (Dit is nie die kerk se bankrekening nr nie)
Swift-kode vir buitelandse donateurs: ABSAZAJJ
Navrae: Melanie Smit