'n Passie vir God

 
en 'n hart vir mense en 'n wêreld in nood

Ons as Helderberg Gemeente is in die baie bevoorregte posisie om dankbaar te kan wees vir ons vaste huurders en ek is opgewonde om hulle aan julle bekend te stel, of te herinner aan hulle:
• Akademia
• EDHEN Skool
• Adele Botha Leesklasse
• Narcotics Anonymous
• Talanja Pre-Primêre Skool
• KUMON wiskunde klasse. Baie welkom as nuwelinge by die Helderberg-familie.

Ons is ook beskikbaar indien julle sou belangstel om ‘n konferensie te reël, kantoorspasie te huur, of selfs opleidingsessies wil hou. Dykes Van Heerden Prokureursfirma is een van ons baie gereelde kliënte. Kontak my gerus by 021 851 5582 of epos na Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. indien jy ons lokale wil besigtig. Ons het selfs spyseniering beskikbaar wat koffie en tee aanbied sodra konferensiegangers soggens arriveer en middagetes, binne die beperkinge van inperkingsreëls.>>

Solank die wêreld daar buite nog effens sluimer, is ons aan die gang met ons permanente huurders, met streng Covid-protokol in plek. Ek hoor graag van jou.

Helderberg groete
Odette

Top

LINK PARTNER: slot5000 idngg vegas88 elanggame koko303 gen77 hoki99 zeus138 roma77 ligaplay88 gaspol168 sikat138 bonus168 agen388 ligagaruda vegas77 vegasslot77 pokerseri