Projekleier: Sippe Heerenga
Sendeling: Chris Miles
Toerusting en dissipelmaking van kerkleiers in Indië is die fokus van hierdie projek. Opleiding vind gemiddeld drie keer per jaar plaas. Die projek wil ook gelowiges blootstelling gee aan die nood in Indië deur korttermyn uitreike na Indië.
Ondersteun asb die projek deur voorbidding, en geloofoffers.