Enige persoon is welkom om in te skakel by ons weeklikse Zoom Bybelstudie op Donderdae om 09:00. Ons staak eers die fisiese leiersklas by die kerk tot verdere kennisgewing. Baie dankie vir elkeen wat moeite doen om in te skakel by die Zoom-sessies, dis lekker om die gesigte te sien en die stemme te hoor.

Die Skrifgedeelte vir Donderdag is 1 Tim 3 en die Zoom skakel is: https://us04web.zoom.us/j/76129262798?pwd=bHRua0NkMXdZNlFqRCtoSkhkRmF3dz09
Meeting ID: 761 2926 2798
Passcode: bXSQY7

As jy by ‘n oggend Bybelstudie-groep betrokke wil raak, kan jy die leiersklas bywoon of vir Johann Swart kontak by 082 928 7596 of Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. Ons dink ook aan Derek van Rensburg wat ‘n heupvervanging gehad het die week.

LINK PARTNER: slot5000 idngg vegas88 elanggame koko303 gen77 hoki99 zeus138 roma77 ligaplay88 gaspol168 sikat138 bonus168 agen388 ligagaruda vegas77 vegasslot77 pokerseri