'n Passie vir God

 
en 'n hart vir mense en 'n wêreld in nood

Harmonie projek wil jou graag help om jou verhoudings met God, jouself en jou geliefdes te herstel. Ons doen dit deur:
• emosionele en praktiese ondersteuning waar nood is met bv die aankoop van data, lugtyd, kospakkies en skoolfondsbydraes.
• geestelike begeleiding met die kursusse wat ons aanbied. Ons 13 weke reeks van GriefShare, Single&Parenting, DivorceCare, DivorceCare4Kids, Boundaries with Kids en Surviving the Holidays begin op Donderdag 3 Junie 2021, kliek hier vir die datums. Koste: R300 (sluit werkboek en 13 weke kursus in). Daar is borgskappe beskikbaar indien jy dit benodig.>>

Hoe kan jy as gemeentelid help? Ons benodig finansiële bydraes om te help met kursus borgskappe en ander ondersteuning soos noodpakkies. Vertel vir mense wat kan baat vind by hierdie wonderlike kursus – dit is oop vir enige persoon in die Helderberg-area. Bid ook vir die herstel van gebroke families.

Indien jy meer wil weet, kontak gerus vir Annette Botha by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. of gaan lees meer oor die kursusse op https://www.churchinitiative.org/. In die woorde van een van ons DivorceCare kursusgangers. “At the first session when I started the course, I was petrified, lonely and lost and alone on earth. Every session felt like it was specifically written for me and it unwrapped all the answers. It gave me direction for my future and hope. I started to love the group of people, all of them was on a journey, like me. And there is hope, in every page of the course. “

Top

LINK PARTNER: slot5000 idngg vegas88 elanggame koko303 gen77 hoki99 zeus138 roma77 ligaplay88 gaspol168 sikat138 bonus168 agen388 ligagaruda vegas77 vegasslot77 pokerseri