'n Passie vir God

 
en 'n hart vir mense en 'n wêreld in nood

Welkom by ons Palmsondag diens op 28 Maart. As ek verstaan wie ek is besef ek dat deel van my ID is dat ek ook ‘n ONS is. Ek maak deel uit van ‘n gemeenskap van gelowiges waar ek moet dien. Toelaat dat hulle my dra en op my beurt weer ander dra.

Met Palmsondag word ons opgeroep om in die voetspore van Jesus te loop toe hy doelbewus gekies het om homself te gee vir ander. Met Palmsondag hoor ons die skare roep: “Hosanna, Hosanna” en dan weerklink dit Vrydag as dieselfde skare roep: “Kruisig hom, Kruisig hom!” Wat roep ons lewens?

Paul Barnard doen die voorafopgeneemde diens en Danie O’Kennedy die dienste in die kerk. Die deurkollekte gaan vir Seniorsorg.

Top

LINK PARTNER: slot5000 idngg vegas88 elanggame koko303 gen77 hoki99 zeus138 roma77 ligaplay88 gaspol168 sikat138 bonus168 agen388 ligagaruda vegas77 vegasslot77 pokerseri