'n Passie vir God

 
en 'n hart vir mense en 'n wêreld in nood

Kan jy dalk help? Die Pȇrelprojek en die Faure Tiener-dogters wil graag die Speelpark bietjie opgradeer. Is daar dalk iets wat jy nie meer wil gebruik nie en vir ons kan skenk? Of kan jy dalk help met

• Hierdie tipe bakstene – 50
• Groot plaveisel blokke – 40
• Stompe (vir sitplek) – 8/10
• Vetplante
• Bande – 20
• Tuinornamente
• Borg vir die druk van 12 x A3 grootte borde
• Asblik (wheelie) vir herwinning (gekleurde)
• Staaldromme – 2 (45 galon)
• Kruiwa 1 (stukkend of werkend)>>

• Ou stoele vir karretjie 2-4
• Ou motor stuurwiel – 1
• Ou wieletjies vir karretjie – 6
• Skadunet 4x3 m
Kontak asseblief vir Amanda Ferreira by 079 516 7616 (Pêrelprojek)
Items kan afgelaai word Maandae tot Vrydae van 8:00 – 14:00 by Croydon Creché (langs Kelderhof Estate se ingang)
Merk asb: Amanda – Speelpark 

Top

LINK PARTNER: slot5000 idngg vegas88 elanggame koko303 gen77 hoki99 zeus138 roma77 ligaplay88 gaspol168 sikat138 bonus168 agen388 ligagaruda vegas77 vegasslot77 pokerseri