Ons sien julle 18:00 voor die Tent vir ‘n gesamentlike byeenkoms – daar is nie kleingroepe nie. Daar sal geen TienerKerk op Sondag, 21 Maart wees nie weens die langnaweek. Bly op hoogte deur deel te word van die tiener Whatsappgroep – gebruik een van hierdie skakels op jou selfoon: https://chat.whatsapp.com/LTahoz8ImxUK4xe8gfmxEb
Navrae: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.