'n Passie vir God

 
en 'n hart vir mense en 'n wêreld in nood

Ons is opgewonde om maatskaplike werker, Liesl de Kock bekend te stel aan die Gemeente. Liesl woon in Somerset-Wes saam met haar man, Jean-Pierre en twee dogtertjies, Mila (3jr) en Klara (1jr).

Sy begin op 1 Maart deeltyds werk vir Helderberg Beradingsentrum as koördineerder.

Ons is sien baie uit om haar deel te maak van ons span.

Top