'n Passie vir God

 
en 'n hart vir mense en 'n wêreld in nood

13 Desember 2020 om 19:00 in die kerk
Almal, jonk en oud word genooi om die jaar af te sluit met ‘n heerlike fliekaand in die kerk op die nuwe groot skerm. I Still Believe word vertoon en is 'n Christelike romantiese drama wat gebaseer is op die lewe van die Amerikaanse kontemporêre musiek sanger en skrywer, Jeremy Camp en sy vrou.

Bevestig asb. jou plek deur die volgende vorm in te vul (dit neem ongeveer 1 minuut): https://forms.gle/cHVzZfQSs4sgkZ7z7

Mense wat die Aandkerk bywoon, word genooi om die fliek te kom kyk. Daar gaan dan nie ‘n afsonderlike diens wees nie.

Navrae: Annette by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Top