Ja, dis reg, Helderberg doen nou elke Sondag tydens die informele diens “live streaming” van die diens. Gaan na Helderberg Gemeente se YouTube-kanaal en kyk saam die diens. Dié diens is ook na die tyd beskikbaar op You-Tube.

Ons laai steeds die voorafopname van die verskillende dienste op die gemeente se webblad en YouTube-kanaal en stuur die skakel op Whatsapp uit.

Top