Jy kan bespreek deur die kerkkantoor te skakel by 021-851 5582 of deur die skakels hieronder: 
• 08:00 Klassieke diens met meditatiewe momente in die Kapel: kliek hier
• 09:30 Informele diens in die kerk: kliek hier (kom kyk hoe mooi lyk die kerkruim nou)
• 19:00 Aandkerk in die Tent: kliek hier 

Onthou kinders is welkom by die kinderdiens in Joppe (hulle hoef nie te bespreek nie) om 09:30.

Covid-regulasies geld steeds.

Top