Gemeentelede, kerkraadslede, bedieningsleiers, groepleiers, tieners, jeug, almal word genooi om saam met die Aanbiddingspan te kom stil word oor Helderberg se beplanning vir 2021. Ons wil graag almal deel maak om vir die dag saam met ons te kom aanbid en by die Here te hoor wat is Sy hart vir ons gemeente se 2021 kalender.

Wanneer: Saterdag 14 November (8:30 tot 15:00)
Registrasie: 8:00
Koste: Gratis (verversings sal deur die dag verskaf word)

R.S.V.P. @ 9 November vir Annette Botha - Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
As jy meer wil weet – kontak ons gerus. Alle Covid regulasies sal nagekom.