Jy word hartlik uitgenooi om een van die eredienste by te woon. Daar is beperkte sitplekke beskikbaar en om te verseker dat daar vir jou ‘n plekkie voorberei word, bevestig asseblief vooraf watter diens jy gaan bywoon.

Daar is 3 verskillende maniere om te bevestig:
1. Stuur ‘n e-pos aan: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. of
2. Skakel die kerkkantoor: 021-851 5582 of
3. Deur op ‘n skakel te kliek:
• 08:00 Klassieke diens met meditatiewe momente in die Kapel: https://forms.gle/hhAbU1XUD1Vp7rCe8
• 09:30 Informele diens in Korinte: https://forms.gle/yyhKx4Foy52R72A28
• 19:00 Aandkerk in die Tent: https://forms.gle/kcjqz13jdo1rTJZv7

Huiskerk/Vriendekerk uitsendings word steeds op YouTube en die Gemeente se webblad uitgesaai. Gebruik dit gerus saam met die weeklikse omgeegroepe-uitdeelstuk.

Top