Kom ontdek mosaïek kuns saam met die Kreatiewe Kuier groep op Woensdag, 28 Oktober. Niemand hoef kunstig te wees nie en dit is gratis.

Indien jy kinders moet oppas in die skoolvakansie – bring hulle gerus saam.

Laat weet net vir Magdel by 082 400 0903 sodat ons vir hul ‘n projekkie kan regkry. Sien jou daar.

Top