Ons is so opgewonde en dankbaar oor die wonderlikste boekskenkings wat ons steeds ontvang van ons gemeentelede oor ‘n wye verskeidenheid van onderwerpe! So is hier nou genoeg boeke om ‘n uitstalling op ons tafel in die boekhoekie te maak met die tema Natuurwonders van Suid-Afrika met boeke wat handel oor oa die diere, plante, berge, reise en staproetes in ons land.

Alle boeke is steeds te koop vir slegs R10 per boek (of ‘n donasie van jou keuse).