Maak ‘n bod op enige van die twee pragtige skilderye en belê in ‘n kunswerk. Ten bate van “Colours of India” projek

Landskap deur André Vorster (André has been painting fulltime since 1986 and since then his paintings not only found homes all over the world, but organizations like Anglo-American, Embassy of the U.S.A., University of Pretoria, Standard Bank, Vodacom etc. deemed his work an investment!)>>

Rose deur Anneke Smuts (lees meer oor die kunstenaar by https://www.facebook.com/annekesmutsart/ )

Beide skilderye is by die kerkkantoor ter besigtiging. Maak asb jou bod aan Mariana Crook projekleier van die “Colours of India” - projek van Helderberg Uitreik.

Top