Bybelstudie – 10 September
Markus 14:17-42 is ‘n emosioneel gelaaide en betekenisvolle gedeelte – die aankondiging van Jesus se verraaier, die instelling van die nagmaal, die aankondiging dat Petrus vir Jesus gaan verraai, en Jesus in Getsemane. Jesus se passie vir dit wat Hy in opdrag van God moes kom doen en sy passie vir mense word aangrypend uitgebeeld. Die vrae met aantekeninge (Studie 28) is op die webblad beskikbaar, kliek hier. Jy is ook welkom om Donderdag, 10 September om 09:00 by die Zoom-gesprek in te skakel: https://us04web.zoom.us/j/77210515869?pwd=bHZQclJNNWFzWW43M3B2M1VtQXhHdz09 (Meeting ID: 772 1051 5869 - Passcode: CQpR5a)

Bybelstudieprogram vir die res van die jaar>>

• Donderdag, 17 en 24 September – Geen Bybelstudiebyeenkomste nie
• Donderdag, 1 Oktober – Mark 14:43-72 – Studie 29
• Donderdag, 8 Oktober – Markus 15:1-20 – Studie 30
• Donderdag, 15 Oktober – Markus 15:21-47 – Studie 31
• Donderdag, 22 Oktober – Markus 16:1-20 – Studie 32
• Donderdag, 29 Oktober – Afsluiting van Markus en beplanning vir die pad vorentoe – byeenkoms by die kerk

Top