Die gemeente se eerste Inry-Radiodiens was nie net vir die volwassenes spesiaal nie, maar ook vir die kinders. Die aktiwiteitspakkies was ‘n wenner onder die kinders en daarin was ook ‘n inkleurkompetisie waaraan die kinders kon deelneem. Grazie Beets, gewese kunsonderwyseres by De Hoop Laerskool, het die moeilike taak gehad om die inskrywings te beoordeel. Baie dankie aan elkeen se deelname en die kinders wat die moeite gedoen het om in te skryf, is wenners in hul eie reg. Julle prente is elkeen spesiaal en besonders. Hier is die wenners:>>

Conrad wenner van gr 1-3 kategorie

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Leandri is die wenner by die voorskoolse kategorie

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Daniël is ook 'n wenner in die voorskoolse kategorie 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Anné wen die kategorie van gr 4 - 6

Top