Daar is sekere temas wat taboe is, dinge waaroor ons nie praat nie. Een van hulle is die dood en tog is die dood, doodnormaal. Ons staan Sondag stil by 1 Korinthiërs 15 wat juis duidelik met ons as gelowiges praat oor lewe en dood. In hierdie tyd van pandemie is die tema nog meer relevant vir ons en is dit nodig om op te hou fluister daaroor en dit op die tafel te sit en behoorlik te ondersoek. Ons kyk dan na die dood in die lig van Christus.

As jy die diens kyk onthou om ons Youtube-kanaal te “like” sodat jy altyd weet as daar iets nuut opgelaai word.

Deurkollekte gaan vir Phuket Kinderprojek.

Top