Voldoen Jesus nog aan die verwagtinge van die mense van die 21’ste eeu? Is baie van ons se “palmtakswaaiery” en vroom uitroepe nie dalk ook om Jesus by ons agendas te laat inpas nie, instede om Jesus toe te laat om Sy wil in liefde uit te oefen nie? Dit is die vraag waarmee ons in Markus 11:1-11 (Studie 22) gekonfronteer word. Die vrae met aantekeninge is op die webblad, kliek hier.

Kom skakel gerus in by die Zoom-gesprek oor die gedeelte op Donderdagoggend om 09:00:
https://us04web.zoom.us/j/75851457474?pwd=TytzcUpxd0pPOUtzanM3cUhmWUNoUT09 (Meeting ID: 758 5145 7474 - Passcode: K15t4a)

Top