Ons harte is vol dank vir die 301 aanlyn-koopbewyse van R500 elk wat Nanomarket oor ‘n tydperk van 10 weke geskenk het vir mense wat weens Covid-19 inkomsteverliese gely het en geen ander bronne van ondersteuning gehad het nie. Die begunstigdes is dankbaar vir die seën en ook die puik diens en flink gratis afleweringsdiens van Nanomarket.

Besoek hulle gerus by https://nanomarket.co.za/

Top