Kan nie wag vir Donderdae nie – dit is mos Bybelstudiedag – die hoogtepunt van elke week! Onthou julle nog die drie groot D’s waarteen ons telkemale gewaarsku is: Dans, drank en dobbel. Ons roeping is natuurlik om vir God te leef, nie teen die sonde nie! Die doel van geloof is om elke dag ons oog op God te hou. So van fokus gepraat: hier is die twee groot D’s waarvoor ons kan leef: Dissipelskap en diens! Mark 10:32-52 vertel ons iets hiervan.

Die vrae met aantekeninge is op die webblad beskikbaar, kliek hier. Die wat Donderdag wil inskakel kan aansluit by Hannes: https://us04web.zoom.us/j/79363576710?pwd=YW1XVDZReU1ob2VaVFFpODJoN05ndz09 (Meeting ID: 793 6357 6710 – Passcode: fG7g9Z)

Top