Dan kan Harmonie projek jou help met die emosionele restourasie proses. Ons help jou om weer hoop te kry en bring jou in kontak met mense wat besig is met dieselfde lewensreis. Die inter-denominale GriefShare en DivorceCare programme is gebaseer op Christen waardes. Tydens die grendeltyd word die kursus net aanlyn aangebied.
Wanneer: GriefShare en DivorceCare begin Donderdag, 4 Junie 2020 vanaf 18:00
Hoe: Aanlyn kursus met Zoom besprekingsgroepe
Vereistes: Toegang tot internet, asook die Zoom app.
Kostes: R100 kursus fooi vir die 13 weke program (sluit aanlyn werksboek in)
Jy kan ‘n harde kopie werksboek @ R150 koop (tref reëlings met ons vir die afhaal daarvan by Helderberg Gemeente)

Kontak ons: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. of vir Annette Botha by 072 1899 360. Vir meer inligting en aanlyn registrasie: https://www.churchinitiative.org/

Top