Aanbidding beplan ‘n spesiale virtuele program vir Hemelvaartsfees (Donderdag 21 Mei) en die hele leraarspan gaan betrokke wees by vanjaar se Pinksterreeks (24-28 en 31 Mei). Elke dag sal die huiskerk-video beskikbaar wees op die webblad.

Die tema van die reeks is “Oop deure” met die boek Openbaring as kernteks.

Top