bid saam met ons
• dat mense in ons land en die wêreld rustig raak voor God
• vir ons owerheid
• vir mense wat reeds siek is met Covid 19
• vir mense wat ander siekte het, bv kanker
• vir mense met hul eie besighede, maar ook vir groot en klein besighede
• vir mense wat bang en onseker is
• vir mediese personeel
• vir ons gemeente en ons eie finansies
• wys my waar ek ʼn verskil kan maak

When things are not so great, turn to Romans 8

Top