Brief van gemeentes aan lidmate:
16 Maart 2020
Liewe lidmate en kollegas
Die kerk het nou 'n geleentheid om sout en lig te wees in dié noodtoestand oor die Corona-virus (Covid-19) wat ons President afgekondig het. Die noodtoestand is ʼn
getuienis geleentheid waar die kerk kan uitreik na mense. Kliek hier om die brief af te laai.

Top