Baie dankie aan almal wat die afgelope finansiële jaar geloofoffers aan projekte van Helderberg Uitreik geskenk het. Donateurs wat geloofoffers in Helderberg Uitreik se rekening betaal het wat kwalifiseer vir Art 18A, is welkom om hulle Art 18 sertifikate aan te vra by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Top