Fasiliteitespan wil graag sy kapasiteit uitbrei
Ons is op soek na lidmate met die volgende ondervinding en vaardighede: siviele ingenieur, bou-aannemer/ boukontrakteur, elektriese kennis. Kontak vir Loutjie Smit by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. of Danie Möller 083 375 8444 as jy kan help.

Het jy tyd om die Dienssentrum te help?
Ons Dienssentrum benodig ‘n manspersoon wat 1 keer 'n week kan help met die ooplaai van brood en groente by winkels in Somerset-Wes. Een oggend per week, 8:30-9:30 oplaai en aflaai. Dienssentrum bakkie word gebruik. Skakel Yolandè tussen 9:00 en 12:00 weeksdae by 021-850 6911 indien jy kan help.

Top