Vrydag 6 Maart is dit Wêreldbiddag vir vroue. Daar is ’n gesamentlike diens by die Methodist Church in Coronationlaan 15 om 10:00. Dit is hierdie jaar die 90’ste Wêreldbiddag vir vroue.

Top