Laaste naweek (27-29 Maart) van die skoolvakansie gaan honderde jongmense na Bredasdorp vir die baie gewilde #Imagine Movement byeenkoms. Jongmense, 13 – 18 jaar, woon die kamp by en vir die afgelope 5 jaar was dit vir duisende jongmense lewensveranderend gewees. “We strive to discover our identity as image bearers of Christ. It shapes our lives and helps us to be more than we can hope or imagine – Eph. 3:20” Inskrywinsgelde is R500 en R300 indien gebruik gemaak gaan word van die busvervoer wat deur ons gemeente gereël word. Kliek hier vir die inskrywingsvorm, ook by die kerkkantoor beskikbaar. Meer inligting op die webblad van #Imagine 2020.

Navrae: Annette Botha

Top