Elke Dinsdagoggend van 06:00-06:45 bid ons saam vir die land, kerk, gemeenskap en gemeente. Dit is so ‘n kosbare geleentheid. Ons het die biduur vir die jaar afgesluit en begin weer daarmee op Dinsdag 14 Januarie 2020.

Top