Moenie dat Oujaarsaand ‘n alleen-aand wees nie, kom kuier saam met jou Helderberg-familie. Ons hou ‘n bring-en-braai tussen die twee dienste wat om 19:00 en 23:15 sal wees. Daar sal vure en kuiertafels wees, bring jou eie piekniekmandjie met eetgerei, eet- en drinkgoed.

Top