Pêrel Projek kleuterskoolkinders
Trek ‘n skoenboks met papier oor of spuit met verf. Idees om die boks vol te maak: tandeborsel, tandepasta, koekie seep, spons of waslap, speelgoed, lekkers, ‘n t-hemp met kersfeesgroet.

Indien jy belangstel, kontak asseblief vir die projek-koördineerder en sy sal vir jou ‘n kind se naam gee.

Kontak: Frederike van Schalkwyk 

 

Top