Helderberg Uitreik Bedieningspan het Maandagaand tydens hulle strategiese beplanningsessie afskeid geneem van Breda as Uitreik se leraar. Breda is uitgestuur as ons verteenwoordiger in Skotland. Helderberg Uitreik is baie dankbaar vir die tyd wat hy by ons kon wees.

Top