Om papier en drukkostes te bespaar gaan die Helderstem nou baie korter wees. Ons ondervind ook dat die e-nuusbrief, webblad en Facebook baie meer gelees word. Daarom sal die Helderstem by al die ingange beskikbaar wees en nie meer uitgedeel word by die deure nie. Aangesien al die inligting alreeds of die webblad is en op die e-nuusbrief, hoef jy nie die Helderstem te neem nie. Baie dankie dat jy ons ook hierin help om te bespaar.

Top