Muntlegging tot viering van ons gemeente se 50’ste verjaarsdag
Oud en jonk word uitgenooi om op Sondag, 13 Oktober hul munte en note te kom uitpak op die groot 50 in die Tent. Dit is ‘n voorreg om deel te kan wees van ons gemeente se 50’ste verjaarsdag en om vir haar te sê: Veels geluk liewe Helderberg, mag die Here jou nog baie jare spaar.

Top