Die skole sluit Vrydag 20 September en dan sal die kerkkantoor in die skoolvakansie elke dag om 13:00 sluit. Die kerkkantoor is ook gesluit Maandag, 23 September en Dinsdag, 24 September.