Ons staatmaker Maatjie is besig om voorraad bymekaar te kry vir die wit olifant tafel van die makietie. Alles wat jy wil weggee kan jy na die kerkkantoor bring of as jy dit nie kan bring nie sal Maatjie dit kom haal. Merk dit asseblief vir wit olifante. Fondse gaan vir die kerkkas.
Maatjie Botha
021-855 3872 of 082 619 9040

Top