Helderberg Beradingsentrum
Ons het ‘n span vrywilligers wat graag uitreik na ons medemens wat deur moeilike tye gaan emosioneel, hetsy agv siektetoestande, operasies of rou.

As jy weet van iemand wat kan baat vind by ‘n oproep of besoek, asb laat weet ons by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. of skakel vir Meagin by die kerkkantoor.

Jy kan ook betrokke raak by ons besoekspan, kontak Meagin vir meer daaroor.

Top