Die Beradingsentrum van Helderberg Uitreik het ‘n vakature vir ‘n geregistreerde deeltydse maatskaplike werker beskikbaar - 12 ure per week. Dit is ’n 1 jaar kontrakpos. Aansoeke met volledige CV voor 29 Julie by Doreen Hofmeyr aan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Navrae: 082 899 9942
Indienstreding: 1 September 2019

Top