Egskeiding, enkelouerskap en verlies van ‘n geliefde aan die dood. HARMONY gee om en daar is ondersteuningsgroepe wat verstaan waardeur jy gaan. Hier vind jy weer hoop vir die lewe en vind jy boublokke wat sal help met die restorasie proses.

Wanneer: 18 Julie 2019 om 17:30 begin eerste sessie
Waar: Helderberg Gemeente
Kostes: R300 sluit in 13 weke program met werksboek en warm ete en baie omgee

Kontak: Annette Botha