Skoolvakansie 14 Junie tot 8 Julie
Ons is baie opgewonde oor die vakansiedienste wat binnekort begin. Omdat so baie van ons mense weg is met vakansie, het ons dit goed gedink om die klassieke en informele diens te kombineer. Hierdie dienste sal tydens die wintervakansie om 09:00 in die oggende plaasvind en sal ‘n kombinasie van styl wees tussen die klassieke en informele diens.

Tydens die vakansie sal daar slegs om 08:00 ‘n meditatiewe diens wees. Die dienste by Helderberg Village om 10:00 en aanddienste in die Kapel om 19:00 gaan voort soos gewoonlik.

Kom geniet dit saam met ons. En vir die klomp van julle wat gaan vakansie hou, geniet dit.

Top