16 - 21 June 2019
“The Heroes Academy” … is vanjaar se Holiday Club tema wat ons in samewerking met Coronation Methodist, NG Suiderstrand en United Church aanbied. Daar is vir 30 jongmense, vanaf graad 8, die geleentheid om hierdie week leiers by die Holiday Club te wees. Dit is ‘n week van geestelike groei, inbou in mekaar se lewens, pret, oorslaap, spanwerk en baie kreatiwiteit.

Einde Mei is daar ‘n opleidingsgeleentheid waar die jongmense toegerus word en meer kan kom uitvind wat die Holiday Club behels. Aansoekvorms kan by die Tienerkerk of die gemeente se webblad (kliek hier) gekry word en moet teen 27 Mei ingehandig word by Cornonation Methodist of e-pos aan: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees..

Top