Baie dankie aan almal wat geloofoffers vir Helderberg Uitreik se projekte skenk. Dit maak ‘n groot verskil in die lewens van weerlose mense.

Donateurs wat vir die toepaslike projekte bydraes gemaak het na Helderberg Uitreik se bankrekening, ABSA 911 4483 080 die afgelope boekjaar, kwalifiseer vir Art 18A sertifikate en is welkom om dit aan te vra by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

 

Top