14 Mei 2019
‘n Vriendelike uitnodiging na die terugvoering van die Kortuitreik na Phuket op 14 Mei 2019 om 18:30 in die Tent.

Kom luister watter verskil 1 Suid-Afrikaner kan maak op die slum-kindertjies van Phuket. Hoor ook hoe Helderberg Uitreik verder by die bediening betrokke gaan wees.

Bevestig asb jou teenwoordigheid by die kerkkantoor 021-851 5582 ter wille van die voorbereiding van heerlike Thai verversings.

Navrae: Elsa Rinquest by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Top